Sep 2009 - Vryheid deur die Tien Gebooie 1

Published: Sept. 6, 2009, noon

b'Vandag se preek kom uit Exodus 20:1 as die die Here verklaar: "Ek is die Here jou God wat jou uit Egipte uit die plek van slawerny bevry het" God se plan was nog altyd ons vryheid, om vry te raak, los te kom van soveel wat ons vashou, terughou, wat ons vryheid steel. Dit is sy plan vir jou ook.'