May 2010 - Nuwe mense

Published: May 16, 2010, noon

b"Iemand wat aan Christus behoort is 'n nuwe mens. Die oue is verby, die nuwe het gekom. Dit is alles die werk van God. Die vraag wat altyd in ons koppe moet weergalm, is: Hoe nuut is ek? Wat het in my lewe verander in die afgelope tyd? Of dalk moet ons die vraag omkeer en eerder vra: Wat het nie verander nie? Waarmee sukkel ek nog steeds? Wat is daar in my wat ek nie van hou nie?"