April 2010 - Gee God regtig om?

Published: April 18, 2010, noon

b'Deur die lens van die kulturele en eerste eeuse gebruike, gaan lees ons weer die bekende en eerste wonder van Jesus. Deur Jesus wat die water in wyn verander, openbaar Jesus Sy liefde vir die mens. Jesus verander Sy plan en skedule omdat Hy omgee vir elkeen van ons.'