Worshipdiens (video)

Published: July 15, 2012, noon

b"Ons het vandag weer 'n baie spesiale erediens waartydens die Here se naam net groot gemaak word met praise & worship. Nagmaal word bedien en Philip en Nadia getuig van hul stryd teen sy kanker."