What's in a Name? - Week3

Published: March 30, 2014, noon

b'As Jesus verklaar in Johannes 10:11 en 14 dat Hy die Goeie Herder is, is die uitdaging vir ons om Hom te vertrou. En ons kan Hom maar vertrou want Hy ken ons (v 3, 5, 14), Hy beskerm ons (v 7-10), Hy sorg vir ons (v 9), Hy stap voor ons uit (v 3, 4). Dit word seker die beste saamgevat in Jesus se verklaring dat Hy sy lewe vir ons afl\\xea (v 11, 15).'