What's in a Name? - Week1

Published: March 16, 2014, noon

b'In Johannes gee Jesus vir ons \\u2018n nuwe kyk op wie Hy is en wat Hy in ons lewens wil doen aan die hand van \\u2018n hele paar \\u201cEk is\\u201d-uitsprake. \\nJesus s\\xea in Johannes 14:6 dat Hy die Weg en die Waarheid en die Lewe is. Die uitdrukking Weg \\u2013 verklaar nie net dat ons Jesus se pad moet volg nie, maar ook Jesus se manier van lewe moet navolg. Hy is die Waarheid wat teenoor elke leuen staan wat ons glo oor wie Hy en ons is. Hy is die Lewe \\u2013 teenoor alles wat dood maak!'