What's in a name? - Week 4

Published: April 6, 2014, noon

b'Jesus se aanspraak dat Hy die ware wingerdstok is, word dalk die beste opgesom met die woorde van Joh 15:5 as Hy s\\xea: \\u201cSonder My kan julle niks doen nie!\\u201d\\nDit is ons volledige afhanklikheid van Jesus wat lewe en vrug en liefde en gehoorsaamheid moontlik maak \\u2013 nie ons eie pogings nie. Daarom moet ons in Hom bly \\u2013 v 4-5.'