Volhard

Published: June 14, 2015, noon

b'Ons verhouding met die Here is bedoel om voortdurend te groei, ons moet aanhou uitgedaag word om te bou op die fondamente van ons geloof. Ons hoef nooit onseker te wees van ons redding deur Jesus, geloof in Christus en die rol wat Hy in ons lewens wil speel nie \\u2013 dit staan vas, op hierdie fondamente kan ons \\u2018n lewe van geloof bou \\u2013 Heb 6:1-2. Dit uitdaging is om aan te hou om te volhard \\u2013 6:4-6, 11-12. So maklik kan ons moedeloos word, moeg word, as sake skeefloop in ons lewens dit oorweeg om op te gee op'