Speak Life - Week 4

Published: March 11, 2018, noon

b'Soek jy beter verhoudings? Spreuke 18:21 daag ons uit om ons woorde versigtig op te weeg, omdat dit die potensiaal het om lewe of dood in onsself en in ander tot gevolg te h\\xea. Matteus 12:33-37 wil ons waarsku dat ons woorde maar net \\u2018n uitvloeisel is van dit wat in jou hart leef.'