Speak Life - Week 2

Published: Feb. 18, 2018, noon

b'Op een of ander manier moet ons die siklus van negatief praat met onsself en dink oor onsself breek. Ongelukkig breek ons onsself baie keer eerder af met ons eie woorde en gedagtes. Met die tweede preek in die reeks word ons uitgedaag om hierdie siklus te breek deur God op sy Woord en Beloftes te vat \\u2013 ons moet begin om na \\u2018n ander stem oor ons te luister. Ek moet God se alternatief (sy ander woorde) leer ken, deur dit meer te lees, daaroor na te dink en die waarheid daarin te begin glo oor my lewe'