Remembrance Sunday

Published: Nov. 9, 2014, noon

b'In Matteus 9 lees ons hoe mense se lewens verander word deur die ontdekking dat Jesus hulle raaksien. Die feit dat Hy ons raaksien, maak ons verhouding met Hom baie persoonlik \\u2013 Hy weet presies wie ons is!\\nHy sien die verlamde se vriende se geloof \\u2013 en die man loop. (Ons geloof maak \\u2018n massiewe verskil in ons vriende se lewens!) Hy sien Matteus agter sy tollenaarstafel sit en keer sy lewe om \\u2013 en die tollenaar word \\u2018n dissipel. Hy sien \\u2018n vrou wat al 12 jaar lank bloei en maak haar gesond, gee haar nuwe wa'