Reformasie 500 - Week 1

Published: Oct. 1, 2017, noon

b'Redding is uit genade uit\\u2026 dit is \\u2018n gawe (geskenk) van God. Niemand van ons het enige iets waarop ons kan trots wees of roem nie. (Efesi\\xebrs 2:8, 9) Dit beteken eintlik dat ons nie deur enige goeie werk of voorbeeldige lewe onsself kan red nie. Omdat God vir ons lief is, stuur Hy vir Jesus wat vir ons sondes sterf! (John 3:16). Hierdie ou waarheid beklemtoon opnuut dat dit net God se liefde vir ons is wat geloof en kerkwees moontlik maak.'