Pslams - Week 1 (Video)

Published: Aug. 12, 2018, noon

b'Psalms week 1 - Psalm 139\\nGod ken al ons geheime, alles wat ons dink en oor droom, alles wat ons vrees en oor bekommerd is, alles. Ons kan vir God niks wegsteek nie. Hierdie ontdekking is nie bedoel om ons in \\u2018n blik te druk nie, maar eerder om ons te help om te ontdek dat geloof beteken ons het \\u2018n God wat die heeltyd nader aan ons beweeg, my lewe is oop voor Hom en Hy gee werklik om.'