Psalms - Week 2 (Video)

Published: Aug. 26, 2018, noon

b'Psalm 84\\nIn ons lewens en in die w\\xeareld het iets geskuif wat maak dat God en sy Woord al hoe \\u2018n kleiner rol speel. Psalm 84 begin met die woorde: \\u201cHoe lief het ek u woning, Heer!\\u201d Niks was vir \\u2018n Jood belangriker as om by die tempel uit te kom nie. Dit was \\u2018n refleksie van sy toewyding aan God, die hoogtepunt van sy verhouding met God en daarom wou hy daar wees. Omdat God vir hom belangrik is, wou hy daar wees. Die uitdaging is om weer eerlik te wees oor hoe belangrik God vir ons is.'