Padlangs Week3

Published: Feb. 2, 2014, noon

b'Ander stap hierdie pad saam met ons \\u2013 anders gaan ons verdwaal - Eksodus 4:10-17, 17:8-16\\nHierdie gedeelte gaan nie oor Moses nie, eerder oor Aaron en hoe hy vir Moses ondersteun en help. Ons het mense op ons pad nodig om ons te help, en ons moet vir ander help.'