Padlangs Week2

Published: Jan. 26, 2014, noon

b'In week 2 van Padlangs was die tema: Elke reis het sy prys. Ons moet eerlik 2 vrae vir onsself antwoord:\\n1)\\tWatter prys is jy bereid om te betaal om te wys dat jy volledig aan God toegewy is?\\n2)\\tIs jy bereid om aan die Here toegewy te bly al loop alles verkeerd?\\nOns keuses het altyd gevolge.'