Onder die Besembos

Published: July 12, 2015, noon

b'In 1 Konings 18 behaal Elia \\u2018n magtige oorwinning oor die Baal-profete, maar in 1 Konings 19 vlug hy vir sy lewe en kry ons hom onder \\u2018n besembos in die woestyn, bereid om te sterf! Ons wil ook soms opgee op ons geloof. Maar God is nog nie klaar met ons nie. Elia moes leer dat God steeds vir hom sal sorg (v 5-7); hom gaan bly uitdaag (v 9-14); Homself op \\u2018n nuwe manier aan Elia gaan wys \\u2013 hierdie keer in stilte (v 12-13) en sal bly voorsien (v 16-18). Al wil ons soms opgee, God gaan nie op ons opgee nie.'