On Fire - Week 3

Published: May 12, 2013, noon

b'Wat het geword van \\u201cOn Fire!\\u201d ??? Hoeveel van ons is louwarm\\u2026sukkel met sonde\\u2026sukkel om toegwyd te wees\\u2026kry dit moeilik reg om gedissiplineerd te wees\\u2026verhoudings nie reg nie\\u2026Ons is so naby aan \\u2018n magtige bron wat lewens kragtig verander en ons mis dit\\u2026hoekom?'