Nuwejaar

Published: Jan. 4, 2015, noon

b'In Psalm 27:4 verklaar Dawid \\u201cNet een ding het ek van die Here gevra en dit sal ek najaag; dat ek my hele lewe lank in sy huis mag woon om sy goedheid te belewe en daaroor na te dink in sy tempel.\\u201d\\nMy nuwejaarsvoorneme vir 2015 is om soos Dawid elke dag moeite te doen met God se teenwoordigheid, met God-by-my.'