Lukas 3

Published: June 7, 2015, noon

b'Lukas 3:1-22 vertel die verhaal van Johannes die Doper wat vir Jesus doop. Die doop is \\u2018n verklaring dat ek glo dat God in my w\\xeareld is en werk en nuut maak en red en my uit my woestyn wil wegneem, en my gaan aanhou uitdaag om my geloof te leef. Nooit mag die doop net \\u2018n simboliese godsdienstige handeling wees nie. Ons mag nie agter die doop wegkruip om gehoorsaam te wees en vrug te dra van ons geloof nie.'