Light and Darkness

Published: Dec. 19, 2018, noon

b'Kersfees bly spesiaal en ons het dwarsdeur Desember julle uitgedaag om erns te maak met julle voorbereiding vir hierdie groot dag.\\nVanoggend se boodskap sluit hierby aan. Jesus bring lig, Hy is die lig vir \\u2018n donker w\\xeareld. \\nMag hierdie laaste paar dae voor Kersfees \\u2018n ideale geleentheid wees om Hom te vra om ook lig in die donker in jou lewe te bring.'