Liefde op Klip - 6 (video)

Published: June 3, 2012, noon

b"Gebod 6 - Jy mag nie doodslaan nie. Meeste van ons is darem onskuldig aan hierdie wet reg?...Of is ons dalk skuldig sonder dat ons daarvan bewus is? Rian gee vir ons vandag 'n antwoord op hierdie vraag. Francois en Marisa Strydom doop ook vandag hul dogtertjie Mia."