Lewende Offers (video)

Published: Sept. 16, 2012, noon

b"Ons moet op 'n daaglikse basis onsself (en ook ons liggame) oorgee aan God as 'n lewende offer aan Hom. Ons hele wese - liggaam, siel en gees moet uitverkoop wees om Hom te verheerlik en die evangelie te verkondig."