Leef voluit!

Published: July 19, 2015, noon

b'Die Bybel is baie duidelik dat ons seker kan wees van ons redding (1 Joh 5:13, Joh 1:12), dat ons geloof gebou is op wie Jesus was en wat Hy kom doen het (Rom 3:24) en dat hierdie redding uit genade is (weer Rom 3:24). Om seker te wees van ons redding moet ons dit voluit leef en dit is wat Paulus in 1 Tessalonisense 1 oor skryf. Ons moet waag, maar daaruit groei \\u2018n egtheid \\u2013 mense weet en sien of ons glo. Dit kan net gebeur as ons die Woord aanneem en deel maak van ons lewens. Karl Barth antwoord op sy ster'