Leef jou Roeping 6

Published: March 15, 2015, noon

b'Jesus roep ons in Johannes 13 om te dien soos Hy gedien het. Maar as ons nie eers lief is vir mense nie, is dit baie moeilik om te dien \\u2013 Joh 13:35. Dit is juis in hoe ons vir ander lief is en dien dat \\u2018n w\\xeareld gaan weet dat ons die Here dien en sy dissipels is.'