Leef jou Roeping 5

Published: March 8, 2015, noon

b'As Jesus sy eerste dissipels roep, nooi Hy hulle uit in Johannes 1:39 \\u201cKom saam dan sal julle sien\\u2026\\u201d As ons Jesus se dissipels wil wees, moet ons Hom volg, tyd saam met Hom deurbring. Dit is hoe jy Hom leer ken, hoe jy gaan weet of dit waar is en hoe jy \\u2018n verskil in mense se lewens kan maak.'