Leef jou Roeping 3

Published: Feb. 15, 2015, noon

b'As God Jeremia roep verklaar Hy dat voordat Jeremia al gebore is, het Hy \\u2018n plan met sy lewe gehad. Ons mag dit glo oor ons eie lewens \\u2013 God het \\u2018n spesifieke plan en roeping met elkeen van ons! Hierdie plan van God staan voor enige iets anders wat al met ons geebur het of vir ons voorl\\xea.'