Leef jou Roeping 1

Published: Feb. 1, 2015, noon

b'God roep elkeen van ons. Maar hierdie roeping het nie in die eerste plek baie te doen met wie en hoe ons is en wil wees nie \\u2013 dit gaan in die eerste plek oor hoe en wie God is. In Jesaja 6, die roepingsverhaal van Jesaja, is die eerste wat ons hoor hoe engele God se heiligheid besing \\u2013 v 3. Om by ons roeping uit te kom, sal ons moet rekening hou met hierdie heilige God, wat heers en regeer en koning wil wees in ons lewens. Dit het \\u2018n magtige impak op Jesaja, wat die koers van sy lewe verander.'