Kerk by 'n Kruispad - Week 6

Published: Feb. 26, 2017, noon

b'Openbaring 6 en 7 vertel van die oopmaak van die 7 se\\xebls. Die punt van die hele gedeelte is dat eers as die 7 se\\xebls oopgemaak is, sal ons werklik weet wat die toekoms inhou. Se\\xebls 2-6 wil vertel van allerhande soorte swaarkry en verdrukking,en net as mens wil opgee of moedeloos word, sien Johannes 144000 gelowiges wat bly staan in hulle gloof tsv al die swaar. Die eerste se\\xebl s\\xea sommer in die begin dat Jesus klaar die oorwinnaarskroon dra, maak nie saak wat nog moet kom nie! Die laaste se\\xebl s\\xea dat God ons'