Kerk by 'n Kruispad - Week 4

Published: Feb. 12, 2017, noon

b'Ons backslide almal. Daar is tye in ons almal se lewens waar ons ver van die Here af is. Johannes skryf oor die 7 gemeentes dieselfde. En daarvoor het ons almal \\u2018n verandering/metanoia/bekering nodig. Maar Johannes is ook opgewonde oor die commitment van hierdie gemeentes. Geloof speel meestal af tussen hierdie 2 pole: tye van commitment en tye van afsydigheid. Sy uitdaging vir die gemeentes is dat hulle nie moet opgee nie, want die Here gee nie op op ons nie \\u2013 \\u201cHy staan by die deur en Hy klop\\u2026"'