Kerk by 'n Kruispad - Week 2

Published: Jan. 29, 2017, noon

b'Woorde skep. Dit bring lewe of maak dood. Met woorde bou ons op of breek ons af. Die Bybel skep ook. Dit is God se Woord. Dit is God se woorde waarmee Hy lewe wil bring, waarmee Hy wil vorm, opbou en nuut maak. Openbaring 1:8 s\\xea dat Jesus die \\u201ceen is wat was en is en wat kom... die Alfa en die Omega... die Eerste en die Laaste...\\u201d Hy skep hemel en aarde met woorde. Elke keer as ek die Bybel lees, wil God daarmee in my skep, iets nuut in my doen. Hy wil my \\u2018n nuwe mens maak deur sy Woord en woorde. Hou aan'