#Jesus - Week1

Published: March 18, 2018, noon

b'As Johannes die Doper vir Jesus sien, dan s\\xea hy in Johannes 1:29 \\u201cDaar is die Lam van God wat die sonde van die w\\xeareld wegneem.\\u201d\\nWie was Jesus? Die Lam wat geslag moes word, sodat ons vry kan word. Hy sterf om ons sonde weg te neem, om volledig daarvoor te betaal. Om Jesus te volg beteken dat jy glo dat Hy jou sonde wegneem. En sy uitnodiging is: \\u201cKom saam, dan sal julle sien!\\u201d \\u2013 of in ander woorde: \\u201cVolg My!\\u201d - Joh 1:39'