#Jesus - Week 2

Published: March 25, 2018, noon

b'Wie is Jesus? \\u201cHy is die Lig vir die w\\xeareld. Wie Hom volg sal nooit in duisternis lewe nie, maar sal die lig h\\xea wat lewe gee.\\u201d Joh 8:12.\\nHoekom glo jy Jesus en hoekom volg jy Jesus? Niks is belangriker as jou antwoord op hierdie vraag nie. Jesus se belofte is om ons uit duisternis uit te lei en lig te bring in ons lewens. Dit gee lewe. En ons volg Jesus om hiervan te getuig!'