In Verwondering

Published: March 9, 2014, noon

b"Bekende liedjieskrywer en worship leader Neil Buchner kuier vandag by ons. Neil het verlede jaar saam met Retief Burger, Louis Brittz en Helmut Meijer 'n baie suksesvolle DVD/CD opname gemaak; genaamd In Verwondering. Hy deel vandag die pad van die opnames met ons deur sang en stories."