HOME - Week 1

Published: May 3, 2015, noon

b'As Jesus in mense se huise kom verander hul lewens. Siekte in Jairus, die raadslid van die sinagoge, se huis dryf hom na Jesus. In sy geloofsworsteling met Jesus, maak Jesus \\u2018n siek vrou gesond om hom te help om te glo. As Jesus dan in sy huis kom, maak hy sy sterwende kind gesond. Jesus wil genesing bring in ons huise.'