Grace - Week 3

Published: Sept. 29, 2013, noon

b'Die hoeveelheid genade wat God ons betoon, word bepaal deur die hoeveelheid genade wat ons aan ander mense betoon. Rian verduidelik die erns daarvan om mense vry te spreek en te vergewe sodat ons self in algehele vryheid kan leef'