Goeie Vrydag boodskap

Published: March 30, 2018, noon

b"'n Spesiale boodskap vanuit die pastorie op Goeie Vrydag. Rian kom vestig opnuut weer ons fokus op die Kruis. Op dit wat Jesus se einddoel was op Aarde - om in ons plek te kom sterf en ons vry te maak van sonde, sodat ons in oorwinning kan leef."