Fruitfulness on the Frontline - Week 3

Published: Sept. 27, 2015, noon

b'God skep ons as sy verteenwoordiger, as sy beeld wat Hom dwarsdeur die skepping verteenwoordig. Hierdie opdrag wat die mens in Gen 1:27 ontvang is nog steeds geldig. Om God te vetreenwoordig in ons werk en huise en orals waar ons is, is ons prim\\xeare getuienis verantwoordelikheid.'