Fruitfulness on the Frontline - Week 2

Published: Sept. 13, 2015, noon

b'Om vrug te dra het ons \\u2018n \\u201cinside job\\u201d nodig! Ons kan nie sommer besluit da tons goeie mense wil word en reg gaan leef nie, dit gaan nie gebeur nie \\u2013 en ons almal ken heirdie pad baie goed. Die fokus van hierdie pad is dan maar net weer op onsself wat in eie krag weer \\u2018n selfverbeteringsprojek aanpak. \\u2018n Lewe van vrug is die spontane resultaat van \\u2018n lewe wat oorgegee is aan die Heilige Gees.'