Fruitfulness on the Frontline - Week 1

Published: Sept. 6, 2015, noon

b'God se GROOT PRENTJIE - Ons het as Christene \\u2018n getuienis verantwoordelikheid. Hierdie opdrag skrik ons af, maar nooit mag ons dink dat ons op ons eie op hierdie journey is nie. In 2 Konings 6 as \\u2018n vyandige le\\xebr hulle omsingel is Elisa se antwoord in v 16: \\u201cDie wat by ons is, is meer as by hulle\\u2026\\u201d God is by ons en ons onderskat baie keer die geweldige potensiaal daarvan! Die fokus bly vir Christene altyd op dit wat God kragtig in en deur Jesus Christus in ons en deur ons wil en gaan doen.'