Fillipense - Week 4

Published: Aug. 18, 2013, noon

b"Opoffering - Ons geloof is \\u2018n offer in diens van God - 'n erkenning dat my lewe nie in my hande is nie, dat ek afhanklik bly van God wat my gewillig en bekwaam maak om sy wil uit te voer."