Eerste liefgehad

Published: Nov. 23, 2014, noon

b'In Matteus hoofstuk 3 leer ons dat God ons eerste liefgehad het, nog voordat ons enige iets probeer het om Sy liefde te wen. Dit beteken dat ons niks meer kan doen daarna, om Hom nog liewer vir ons te maak nie. Maak nie saak hoe stukkend ons is nie.'