Diensbaarheid (video)

Published: Nov. 11, 2012, noon

b'Bediening Sondag - Vandag stel ons al ons bedieninge aan die gemeente bekend en Rian gesels oor die noodsaaklikheid van diensbaarheid aan die hand van Markus 2.'