Die perels in jou lewe (video)

Published: Dec. 16, 2012, noon

b'Ockie Raubenheimer gesels met ons oor die tye in ons lewens waartydens ons God se spesiale teenwoordigheid kon aanvoel, en hoe ons daardie tye moet koester en herdenk in die tye wanneer dit swaar gaan.'