Die Lydensweg van Jesus 3

Published: April 9, 2017, noon

b'Ongelowige Romeinse soldate staan voor die kruis en sien Jesus se lyding en hoe Hy alleen sonder God sterf (\\u201cMy God, my God, waarom het U my verlaat?\\u201d \\u2013 v 46) en juis dit oortuig hulle dat Jesus werklik die Seun van God is (v 54)! Jesus se lyding maak toegang tot God \\u2018n nuwe opwindende moontlikheid\\u2026'