Die Lydensweg van Jesus 1

Published: March 26, 2017, noon

b'Die Lukas evangelie begin die lydensverhaal van Jesus by die mislukking van die dissipels. Judas verraai Jesus, die dissipels stry oor wie die belangrikste is, die dissipels kan nie wakker bly om te bid nie en Petrus verlo\\xebn Jesus. En tog stap Jesus steeds die volle lydensweg, en sterf Hy vir ons tsv al ons mislukkings!'