Daniel - Week4

Published: Aug. 17, 2014, noon

b'Daniel 4 is Nedukadneser se getuienis oor die groot dade wat God in sy lewe gedoen het (4:2). Hierdie kragtige werking van God het begin by \\u2018n droom wat Daniel vir hom uitl\\xea (v 19-25). Daniel was nie bang om hom te konfronteer oor die waarheid oor sy lewe nie, nl dat hy vir homself te belangrik was (v 25-27). Waarheid het die potensiaal om vry te maak, as ek my daaraan gaan steur, wat Nebukadneser nie doen nie en hy verloor alles (v 28-33)!'