Counting the Cost - Week2

Published: July 6, 2014, noon

b'Ons dink soms dat ons God se guns en se\\xebn, selfs materi\\xeble voorspoed kan verdien deur goed en voorbeeldig te lewe. In Markus 10 kom \\u2018n ryk, goeie, voorbeeldige jongman by Jesus met die vraag wat hy nog moet doen om gered te word. Ons word nie gered omdat ons reg en voorbeeldig leef nie. Ten diepste is Christenskap iets wat ons moet ontvang. Die Bybel daag ons uit om te gee, nie omdat ons daardeur God se se\\xebn kan verwag nie, maar omdat ons ontdek het dat Hy vir ons lief is. Dit is hoekom ons wil gee.'