Counting the Cost - Week1

Published: June 29, 2014, noon

b'In Matteus 6:19-34 moedig Jesus ons aan om skatte bymekaar te maak \\u2013 skatte wat gaan hou. Jesus daag ons uit om anders oor geld en goed te dink, omdat dit die potensiaal het om die rol wat Hy in ons lewens moet speel oor te neem. Net Jesus kan blywende sekuriteit en selfwaarde gee. Jesus wil deur sy lewe en sterwe vir ons leer om \\u2018n lewe van \\u201csacrifice\\u201d te lei. Dit moet ook waar word oor die manier waarop ons geld en goed hanteer en hoe ons gee. Die vraag is: Wat kos my gee my?'