Breathing Under Water - Week 4

Published: Oct. 5, 2014, noon

b'In Galasi\\xebrs 5:1 s\\xea Paulus dat Christus ons vrygemaak om werklik vry te wees \\u2013 niks anders kan en gaan dit doen nie. Hierin moet ons aktief vas staan (v 1), nie sonde vrye teuels gee nie (v 13) en ons deur die Gees laat lei (v 16, 18). Twee keer s\\xea Paulus dat wat ons moet doen is liefde (v 6 en 13-15)! Die een wat jou lei \\u2013 Gees of sondige natuur \\u2013 gaan soos suurdeeg in jou lewe werk ( v 9) en die gevolge daarvan in ons lewens is duidelik: of sonde v 19-21 of vrug van Gees v 22.'